Corona virus Siener van Rensburg 2020. Lees die nuutste

Corona virus Siener van Rensburg 2020

Trane rol oor Siener se gesig as hy die bitter, die swart in sy volk sien. Die swart, die dood. As sy volk hom vra of dit erg sal wees dan antwoord Siener:

“Ja, broertjie. Dit sal iets verskrikliks wees. Vir ons volk sal dit ‘n tyd van geloof en gebed wees.”

Siener van Rensburg voorspellings

Siektes en Hongersnood in Afrika

Eers word die val van kommunisme deur Siener van Rensburg voorspel. Dit weet ons het reeds gebeur. Dan die val van die Nasionale party. Ook dit het reeds gebeur.

Dan voorspel Siener: “ Julle moet nie julle grond verlaat of verkoop teen ‘n weggee prys nie. Want soos God ons by Bloedrivier gered het so sal dit weer gebeur.”

Hieruit kan ons duidelik sien dat Siener voorspel dat sy volk gered gaan word. Die volk sal voortbestaan. God gee die Hartland aan sy volk en red Siener se volk. Siener se volk sal nie vergaan nie.

Voor en na die dag van Bloedrivier het mense van die Gelofte volk gesterf maar nie tydens die slag van Bloedrivier nie. Terwyl duisende Zoeloes op daardie dag gesterf het, het God sy volk beskerm. So sal God sy volk, sy kinders beskerm ook in die toekoms.

As die swart wolke die volk bedreig met onteiening sonder vergoeding. Vigs en virusse, dan beskerm God sy volk en sy kinders wat in hom glo.

Geen geneesmiddel en siekte versprei wereld wyd.

Siener het spesifiek voorspel dat die siekte wereld wyd sal versprei asook dat daar geen geneesmiddel sal wees nie.

Ons kan sien dat daar altyd 2 items ter sprake sal wees. 1. Slegte dinge gebeur.(meervoud) 2. God beskerm.

Soos;

  1. Siektes. 2. God beskerm.

Ons kan hier sien dat as jy veral aan 2 siektes lei soos Corona virus en Vigs. Of, Corona virus en Tuberkulose dan lei dit na sterftes tensy God beskerm.

Ons kry nou die prentjie die siektes is nodig om die wereld getalle in toom te hou. Maar wie gaan oorleef en wie gaan sterf. Die wat slegs op die wetenskap vertrou gaan sterf maar die wat op God en die wetenskap vertrou sal leef.

Kom ons maak dit meer duidelik: God bepaal die dag van jou dood en nie virusse, terroriste of voertuig ongelukke nie. Jy sal alles oorleef tot daardie dag wat God jou dood bepaal.

Stakings sal die ekonomie verlam

Niemand twyfel meer oor ESKOM en die SAL nie. Dit stop egter nie daar nie maar die hele staat is bangkrot. Presies soos Siener van Rensburg dit voorspel het.

Voeg nou die plaag van siektes by wat reeds wereld wyd versprei het. Jy kan nie meer twyfel nie.

Al wat jy nou nog kan vra is waar is die tweede deel. Waar is die redding van God vir die volk van Siener? Waar gaan dit wees? Gaan dit net oor oorlewing of hoekom sal Siener voorspel dat julle nie julle grond moet verkoop nie. Soos by Bloedrivier sal God die volk weer red.

Corona virus Siener van Rensburg 2020. Die Hartland is die redding

Gaan lees meer en Google waar is die Hartland. Lees meer oor wat Siener voorspel en jy sal sien dat die Hartland binne die twee Boere Republieke sal wees. Nie een Republiek soos Suid Afrika nie maar ook nie drie Republieke nie.

Nee, een staat binne die twee Boere Republieke. Anders is dit vals en misleidend. Luister na Siener Van Rensburg en neem deel aan die Redding van ons Drie-enige-God.

Wees gelowig en jy sal lewe in die vreugde wat God aan jou sal gee. In ‘n Hartland van Melk en Heuning soos deur God belowe.

Lees meer oor Siener hier: https://stigting.co.za/siener-van-rensburg-voorspellings/

Gaan hier vir meer inligting oor die Hartland wat Siener voorspel het. bestudeer dit: https://hartland.website

Gaan sluit hier aan by die Hartland en dink ‘n slag aan jouself en jou familie. Ons gebruik Affiliatebank en Paypal vir wereld wyd. maak nie saak waar jy tans woon nie: https://affiliatebank.net