2017 se sweef…
Die vreugde van ‘n nuwe jaar begroet jou. Dis lekker in die Kaap en die Vrystaat glimlag op die vlaktes. Die gemoed is sag en die magies vol. Die viooltjies blom en die grassies wuif in die sagte wind. Die sang van Shaun swaai makietie in die suid oos. Die son sak in sy glorie en gloed.
Die eerste dag groet sy drome en sy voornemens. Facebook giggel en twitter tweet sy laaste drome. Die kinders kind en die skole skool. Die nuwe jaar het gekom en die oue gegroet.
Die toekoms is skoon as die oue net wil los. Werk is die seuns se droom totdat dit jou moed laat sak. Pa het stress en ma die woord maar die meisies sit die huppel in die stap. Studente se slaap is op as Juanita sing van liefde. Liefde, die spil om sukses.
Staan op met ‘n plan en ‘n droom. Sweef soos ‘n arend en vlieg hoog. Die engele omhels jou, Jesus seen jou. Sing jou nuwe lied.


excellent points altogether, you simply gained a brand new reader. What would you suggest about your post that you made some days ago? Any positive?
I have read several good stuff here. Certainly worth bookmarking for revisiting. I surprise how much effort you put to make such a magnificent informative web site.
Thanks a lot for sharing this with all folks you really know what you’re talking about! Bookmarked. Kindly also visit my web site =). We may have a link exchange contract between us!
Good site! I really love how it is simple on my eyes and the data are well written. I’m wondering how I might be notified whenever a new post has been made. I have subscribed to your RSS which must do the trick! Have a great day!
excellent put up, very informative. I wonder why the other specialists of this sector don’t notice this. You should proceed your writing. I am confident, you have a great readers’ base already!