Siener van Rensburg voorspel 2021. Lees vandag nuutste

Siener van Rensburg voorspel 2021

Siener van Rensburg voorspel 2021

As die bloed van trane en hartverskeurde bitterheid ‘n volk se werklikheid word dan soek jy na hoop. Vrede, liefde en voorspoed is wanneer jy smag uit ‘n bittere verlede.

As jy hoop het sien jy ‘n toekoms. ‘n Droom van more. Iets waarna jy kan uitsien. Jy het leiding nodig. jy het leiers nodig. Maar wat jy kry is wanhoop en pogings. Nee, jy moet dit omskep in werklikhede.

Die werklikheid van jou toekoms is wat jy gaan doen om saam te werk aan een toekoms vir ons mense in Suidelike Afrika.

Siener voorspel uit die bittere Anglo-Boere oorlog waar kinders vermoor word. Vrouens se trane opdroog terwyl hulle harte bitter is. Bitter soos gal. Vol haat.

In 2021 sien Siener sy volk. Leierloos. Vermoor en vermink. Dan skep Siener hoop: “My volk sal weer oor hulself regeer”

“My volk sal weer oor hulself regeer”

As Siener van Rensburg voorspel 2021 vir sy volk dan skep hy hoop. ‘n Mooi droom wat werklik gaan word. Vandag 121 jaar later weet ons daai droom gaan waar word.

Die droom waar ons weer lank en gelukkig saam kan woon in Suidelike Afrika. Ons land van voorspoed, melk en heuning.

Vandag weet ons daardie droom het ‘n naam gekry. Hartland.

Siener van Rensburg voorspel 2021. Dit is nou. Ons werk al. Is jy al met ons?

Baie organisasies werk weer saam onder een naam Hartland. Daar waar jy woon in Suidelike Afrika kan jou Hartland wees maar daar is ook ‘n Hoof Hartland. Gaan Google bietjie “waar is die Hartland”. Jy sal verras wees.

Jy kan ook op hierdie webwerf meer lees oor hoe die Hartland ontstaan: https://stigting.co.za

Siener van Rensburg 2021. Wat het Siener voorspel?

Siener het twee snye brood sien saam val en dan is daar net een. Dit beteken kortliks dat die twee Boere Republieke van die Transvaal en Vrystaat gaan saam een Staat vorm. Een Boere Hartland.

Dan gaan die volk, Siener se volk, weer oor hulself regeer. Nie die hele Transvaal en Vrystaat nie maar een gedeelte saam. Dit kan jy alles op die Hartland webwerf sien. Ons gee die skakel onder aan.

Suidelike Afrika

Siener van Rensburg sien sy volk in die hele Suidelike Afrika. Nie net in die Hoof hartland nie. Hy sien hoe gelukkig sy volk weer sal wees. Sonder vyande.

Nou weet ons dat die Hartland gaan onderhandel met al die regerings in Suidelike Afrika. maak nie saak waar jy vandag woon nie. Jy sal die voorspoed smaak. Jy sal die vreugde beleef.

Maar dan kom Siener en maak die voorspelling: Eers “een emmer bloed”.

Wreed maar waar. Die Boere gaan vermoor word. Ook hulle vrouens en kinders. Hulle gaan leierloos wees. Dan kom die” Man in Bruin Klere” en lei die volk na die Land van Melk en Heuning. Vandag in 2021 weet ons dis waar.

Vandag in 2021 smag ons na die land van Melk en Heuning. Die land waar ons weer oor ons self sal regeer.

Vandag kan jy meer uitvind oor die Hartland. Sluit vandag aan. Stop om tyd te mors. Help die Hartland om jou te help. Die Toekoms van ons volk.

Sluit hier aan : https://affiliatebank.net Dit kos net $10. Doen die moeite vandag nog en help ons volk. Werk saam en staan saam.

Eendrag maak mag.