Leierloos en toekoms
Gaan dit vandag beter of slegter met ons volk. Slegter. Niemand kan namens ons mense praat nie. Die ou Nasionale Party en Konserwatiewe party is vernietig. Swartes regeer nou oor ons volk en ons het geen seggenskap nie.
Ons taal en opvoeding van kinders is pateties. Ons hospitale is afgebrand, toe gemaak, of ‘n Kubaanse dokter wag vir jou. Waar is ons beste hospitale ter wereld vandag?
Wat van jou veiligheid. Gaan jy nog die polisie bel om jou in nood te kom help as derduisendes op jou huis afstorm? Of jou werk/besigheid? Het jy geweet dat op duisende sake is die polisie of betrokke of afwesig.
Het jy geweet of dit nou gaan oor werk of diens dat swartes bo jou behandel word. Jy is vandag die slegte burger terwyl swart kriminele jou leiers is? Mense wat jou krag betalings vat vir hulle salarisse. Dan sit die selfde swart leiers en vergaap hulle as besighede gestroop en afgebrand word. IS DIT JOU TOEKOMS?
Leierloos en toekoms maar redding kom
Kom ons kyk na die video van buitelandse swart mense se mening
Klink op skakel en kyk in nuwe venster: https://stigting.co.za/wp-content/uploads/2021/07/Boere-kan-self-regeer-2.mp4
Kyk na die grafiek en vra bietjie vir jouself die vraag: As swart mense so aanteel waar gaan hulle werk kry en wat is jou kinders se aandeel in die ekonomie van Suid Afrika.
Nou moet jy nie negatief raak en dink die toekoms is in die buiteland nie.
As ons net eers besef dat die ekonomiese voorspoed is in ons hande maar dan moet ons, ons eie leiers aan die hoof stel. Ons eie leiers wat namens ons kan praat. Ons regeer. Onderhandel met regerings in Suidelike Afrika. Nog meer. Ons eie leiers wat kan onderhandel met die rykste lande ter wereld.
Jy het ‘n blink toekoms vat dit net en word deel van die Hartland
As Siener van Rensburg voorspel “Ons volk gaan weer oor hulself regeer”
Dit is ons redding. Die planne is reeds daar. God lei. God regeer. Al wat ons moet doen is ons samewerking gee aan die Hartland. Dis al.
Nou kan ons volk weer lei. Ekonomiese voorspoed – Veilig – Geen rasisme – hoogste tegnologie ter wereld – werk vir ons jong mense. Dit is ons toekoms.
Gaan lees meer oor Siener hier https://nuus.stigting.co.za
Of meer hier: https://stigting.co.za
Of lees hier meer oor die Hartland: https://hartland.website
Of sluit hier aan en neem deel aan die Hartland. Doen die moeite en steun jou eie toekoms: https://affiliatebank.net
Hou nou op kla en doen net iets vir jou kinders se toekoms in Suidelike Afrika.