Plaasmoorde – Wreed – Maar wat is die pad vorentoe

Plaasmoorde is ook die wreedste en afskuwelikste vorm van rassisme waar onskuldige mense wreed vermoor en mishandel word.

Nie alleen op die Boere nie maar ook op hulle plaaswerkers. Opgestook deur die politiek van die ANC en EFF glo die kriminele hulle is verhewe bo die gereg. Dan is daar ook ontkenning van die President en sy ministers.

Hierdie politiek opstokers gee nie om oor die vroue en kinders wat so wreed vermoor word nie. Ook niks word gedoen om dit te stop nie maar eerder aangmoedig met hulle lieg en dubelsinnige houdings.

Die eendag is hulle kastig mense wat omgee maar terselfdertyd stook hulle die onderdane op met rassistiese uitlatings. Rassisme teen veral Blankes is die ergste sedert die ontstaan van Suid Afrika in 1910.

Hierdie rassisme is afkomstig uit Zambia en daarna Zimbabwe. Ons weet reeds hoe dit Zimbabwe vernietig het en NOU is Suid Afrika met spoed op pad na self moord.

Daar is ook die wat so stupid is dat hulle dink dit sal beter gaan maar miskien is dit maar net wensdenkery. Die gemeenskap en volk sal die reg in eie hande moet neem en hulle self red.

Hartland die enigste hoop

Nou dat dit elke Boer se besef is en so 30% van die res van Blank of Bruin in Suidelike Afrika dat die Hartland die enigste hoop is kan ons voortgaan.

Dit is die besef dat met die regering is Suid Afrika dit ekonomies met veral die Blankes net slegter sal gaan. Dat die populasie onder swartes so styg dat hulle nie meer voldoende kos, behuising, skole of mediese sorg sal kan kry nie.Die populasie groei of aanteel is net te erg vir die middele in Suid Afrika.

Lees meer oor Siener se voorspellings en die slegte finansies hier:https://stigting.co.za

Plaasmoorde? Wat kan die Blankes doen? En Boere

Die enigste hoop is om ‘n eie basis te bou. Vir regeer tot die ekonomie. Invoere en Uitvoere. Om die rykste lande in die wereld te versoen met die Blankes in Suidelike Afrika. Dit is ons Toekoms.

Baie organisasies werk reeds hard aan die sake van die Blankes in Suidelike Afrika. Hulle beveg plaasmoorde saam. Al wat die Hartland doen is om al die organisasies te trek onder een dak. Een stem een doelwit.

Die Hartland werk saam met almal om een tafel aan die voorspoed van ons mense. Ons besighede. Ons Sake. Ons veiligheid.

Die opleiding van ons kinders in Afrikaans Engels. Die beste opleiding in die wereld. Die beste mediese sorg. Alles net vir ons mense.

Ons doen niks sleg aan ander nie. Ons sorg net vir ons mense net soos ander vir hulle mense sorg.

Ons beskerm ons self en werk saaam met alle nasies wat saam met ons wil werk. Voordspoed en ekonomiese welvaart. Dit is die Hartland in Suidelike Afrika

As jy nie wil gly. As jy nie wil ver-arm. As nie wreed vermoor wil word nie. As jy wil bou aan ‘n toekoms. Sluit nou aan by die Hartland. Doen die moeite.

Ons gebruik Paypal en Affiliatebank.net vir ons almal se veiligheid.

Teen net $10 (Tien USA dollar) per maand kan jy met jou familie aansluit by die Hartland. Doen dit dadelik. vandag nog . Werk saam en staan saam vir ons kinders. Ons toekoms.

Maak nie saak waar jy tans bly nie. jy kan reeds lid word en saam werk.

Gaan hier om aan te sluit: https://affiliatebank.net

Of lees meer op die Hartland webwerf hier: https://hartland.website