Stigting Stigting van nuwe stede in Hartland Die toekoms

Stigting Stigting van nuwe stede in Hartland

Stigting stigting: As ons wil oorleef is Suidelike Afrika ia daar ‘n paar kritiese sake wat ons versper om te oorleef.

Die haat,  propaganda en moorde

Die eerste is die haat teen Blankes wat suiwer rasisties is. Om dit af te maak as politiek om stemme te werf of as gewone kriminele intensies is vals.

Jy kan hierdie soort rasisme nie oorwin met gewone politieke praatjies nie. Jy kan dit ook nie oorwin met sanksies nie. Dis ‘n propaganda wat oor jare versprei is en al die “slegte” in ons lande aan Blankes op te dra. Die propaganda is gesteun deur politieke leiers se uitsprake.

Blanke verbod en verarming

Die tweede is dat belasting van Blankes slegs aan swartes gespandeer word. Dit is ‘n beleid wat vernietigend is. In praktyk word dit “BEE” genoem maar strek weier as net die spandeer van belasting. Dit het ook ten doel om alle ekonomiese aktiwiteite oor te dra van blankes na swartes.

Dit is universiteite, privaat besighede, ook voorheen openbare besighede, “wit” skole, munisipaliteite waar blankes woon, plase, aandele, myne en noem maar op. Alle Blankes word dus gestroop van enige tiepe besigheid.

As iets net aan swartes behoort is dit geen probleem maar sodra dit net aan Blankes behoort word eerstens subsidie van die staat geweier en tweedens op so wyse geterroriseer om voortbestaan onmoontlik te maak. Sodoende sal die onderneming eerder toegemaak word tot nadeel van almal.

Blankes vlug uit na buiteland

Ongeveer 1/3 van blankes het reeds die land verlaat om ekonomies te oorleef deur ‘n inkomste te gaan soek in ander lande. Soms net die broodwinner en soms die hele familie. Selfs in hierdie gevalle word hulle geteister met belasting om swart mags behep uit te brei.

Swart regerings besef nie die invloed wat hierdie mense het op buitelandse beleid in “wit” lande soos Europa, Brittanje, VSA, Kanada, Autralia en Niew Zealand.

Hierdie mense nooi ons reeds om van hulp te wees in Suidelike Afrika om Blankes se lewe draaglik te maak en te beskerm. Hulle het familie hier en ons vra ook die families om ons saak te steun.

Wat is die oplossing? Stigting stigting van eie belange?

Ons trek ons gemeenskap saam. Ons kry ons eie leiers en onderhandel dan saam met die lande wat reeds genoem is. Nou kan ons met regerings in Afrika onderhandel met mag oor regte. Uitvoer regte, invoer regte, sake regte en toerisme.

In kort, sonder ons kan Afrika nie uitvoer, invoer of toerisme hanteer want ons moeder lande sal slegs hul “eie” mense vertrou met enige ondersteuning of permitte om handel te dryf.

As ons dus kyk na die Grootste en magtigste lande in die wereld is almal wit. As ons kyk na die Indier lande het ons die grootste steun ten opsigte van die swartes. Kan jy dus sien dat al het ons mense nie mag nie het ons die ondersteuning van die magtigstes ter wereld.

Kan jy nou reeds sien dat ons het die planne. Ons het die wereld agter ons. Ons het die Drie enige God agter ons.  Stigting stigting en stigting is dus die antwoord.

stigting stigting

Waar is die stigting stigting?

Dit begin eers in jou hart, dan in jou beursie en dan in die Hartland. Dis nie nodig vir almal om te verhuis nie. Al lyk ons verspreiding soos die wit kolletjies op ‘n swart tarentaal kan ons met wyse planne almal ondersteun. Dit is met items soos versekering, sekuriteit, hofsake, onwettige in hegtenisneming, finansies, afrikaans vir leerlinge ensomeer.

Dit gaan egter verder soos Afrikaanse universiteite, die beste hospitale in die wereld tot so klein as jou tuiste vir die ou dag. Hiervoor sal jy wel na die kern van die Hartland moet beweeg. As jy dus groot operasie benodig gaan jy na die Hartland. As jy jou kinders in ‘n Afrikaanse skool wil sit wat die beste is ter wereld stuur jy jou kind na die Hartland.

Op ons universiteite sal studente volgens die hoogste wereld standaarde opgelei word en nie om massas in Afrika te hanteer nie. Afrikaans sal gebruik word om die hoogste terme denkbaar te ontwikkel. As jy nie sjinees verstaan kan jy nie sjinese tegnologie verstaan. Netso, kan ons die modernste wetenskap uit moederlande bekom maar ander sal ons terme nie verstaan nie.

Kom saam met die stigting stigting van nuwe horisonne in stede binne die Hartland vanwaar ons al ons mense is Suidelike Afika kan ondersteun. Ons lei die toekoms in.

Ons het die planne….

Vir meer kyk na:  Leierloos maar redding kom 

Meer oor landbou kyk hier: Landbou