Nuwe lede

Dankie dat jy by ons aangesluit het. Ons hou dit op rekord.

As jy meer wil weet en doen kan jy ook aansluit as volle lid. Dan sal jy meer te wete kom oor ons toekoms planne en vordering. Jy sal ook epos ontvang oor hierdie inligting. Om aan te sluit as volledige lid gaan hier en “koop” die gratis lidmaatskap onder SAAI Stigting:

Volledige lid plus epos inligting

Groetnis

Admin

SAAI stigting