Blankes beroof is maar lig gestel. Vernietig is dalk meer akkuraat. Voor ons na die resultaat kyk, kom ons kyk eers watter metodes word gebruik.
Metode 1
Die aanteel is verstommend maar die “witmense” word uitgewys en herhalend vertel dis julle skuld. Alles is julle skuld. Dat so baie swartes arm is, is julle skuld.
Hoe is dat die 3 tot 4 miljoen Blankes die oorsaak kan wees as ons na die aanteel grafiek kyk?
Metode 2
Verhoog alle belastings tot maksimum en spandeer dit net op swartes. Wittes moet betaal maar waar moontlik soos erfbelasting kan swartes die eerste 10 jaar vrystelling kry. (Wanneer die 10 jr gaan begin en eindig weet nugter.) Die geld moet verskuif word van wit na swart.
Metode 3
Verwyder die Blankes uit alle staat en staat verwante organisasies. Alle regerings vlakke. Soos ESKOM, SAL, Spoorwee, en noem maar op. Alle regerings vlakke tot elke munisipaliteit. Elke plek wat staats geld kry moet meerderheid swart wees anders word subsidies weg gevat. Van skole tot vakansie oorde. Museums en al.
Metode 4
Steel witmense se goed van beeste tot selfoon. Hoe dikwels het jy al gehoor van “witmense het hul goed gesteel so ons mag dit terug vat“. Grond, huise, meubels, fone, en alles is gesteel? So wie is nou die skelms?
Metode 5
Alle rasse probleme is die witmense se skuld. Blameer alles op witmense en beskerm “ons” broers en susters. As witmense swart kriminele vang is dit die rassiste en is die krimineel onskuldig. Polisie moet sake sluit en optrede staak want dit benadeel die swartes se regte.
As Boere self skelms vang moet hulle aangekla word van mishandeling tot moord.
Metode 6
Stig swart groepe wat op elke terrein wit benadeel en swart bevoordeel. Gebruik proganda op elke platvorm soos “kill the boor kill the farmer”
Kyk video van “Black first land first” waar gevra word dat elke swart persoon 5 witmense moet vermoor. Elke platvorm soos op radio en TV moet blankes stil en sleg gemaak word as die rassiste. As ‘n skool net Blank is sal jy jou moses vinnig tee kom maar as die skool net swart is? Mag jy kla daaroor?
Metode 7
Vat die witmense se besighede. Dwing besighede om meerderheid swart te wees. Indien nie, maak so besigheid toe. Soos geen uitvoere, geen permitte, geen hulp. Weier staats dienste of kontrakte aan Blanke besighede. Van Boer tot Europa. Klein of groot besighede.
Dwing hulle om op alle bestuurvlakke swartes aan te stel en laat die vakbonde met stakings hulle dwing om abnormale verhogings te gee.
Dit gaan verder dat die BEE maatskappye mag nie met witmense besigheid doen want hulle voldoen nie aan BEE.
Metode 8. Hoe kan Boere se grond gevat word?
Moenie so dom wees soos Zimbabwe nie. Steel hulle bangkrot en sorg dat die Polisie nie die wit Boere help nie. Kla die wit Boere aan en verwyder hulle op “wettige”metodes op ‘n ordelike wyse. Sie daar….
Gaan kyk bietjie in nuwe oortjie na die Afriforum video hier: https://hartland.website/video/
Resultaat van rasisme teen Blankes:
Net soos Zimbabwe is daar so baie swart kriminele wat saam met die staat steel dat die hele staatdiens bangkrot is. Dienste stort in duie, ESKOM is nie net vrek duur nie, maar ook bangkrot. Soos SAL, Spoorwee en noem maar op.
Dis nie net wittes wat arm geword het nie maar almal in SA behalwe die wat hulle ryk steel. Werkloosheid onder almal is in “patetiese toestand“.
Hartland die oplossing.
Afrika word deur die President van die VSA beskryf as die “Shit hole”. Sal jy jou belegging in die “Shit hole” gooi? Gaan lees meer, maar ons som op oor hoe en waar die Hartland werk. Die nuwe Hartland vir Suidelike Afrika het so pas begin. Wie en hoe “wit” is die rykste lande ter wereld? Jy kan self antwoord.
Besef net dat jy ‘n organisasie benodig om die rykste lande ter wereld te mobiliseer om beleggings in die skeppers van die eerste wereld vir Afrika te doen. Daardie organisering is die Hartland.
Tot voordeel van almal in Suidelike Afrika maar met die voorwaarde van rasisties en sanksies sal daardie land begroet net soos Zimbabwe. Werk saam en almal sal wen! Elke blanke moet met spoed lid word van die Hartland.
Sluit hier aan by die Hartland met Affiliatebank en betaal met jou kaart by Paypal met so min as $10 ( so R150):
Let op na die regte naam en webwerf dat jy nie foute maak. Lees hier meer oor die Hartland:
- https://hartland.website (Nuut)
Of lees hier meer oor hoe Siener van Rensburg voorspel vir ons: