Leierloos maar redding kom
Siener van Rensburg sit in ‘n benarde situasie.. Sy volk het gevlug uit die Kaap na die Vrystaat en Transvaal. Hulle het pas die oorlog teen Engeland verloor. Sy volk is teen die grond en sy land is vernietig. Fisies afgebrand.
In die Kaap het hulle die Hottentotte geken. Vandag die Koi en San. In die Noord -Kaap die Boesman. In die Oos-Kaap die Qhosas. Toe sy voor-ouers noord getrek het kry hulle die Basotho in Lesotho en die Zulu in Natal.
Belangrik is dat hulle nie die ander nasies daar geplaas het of soontoe verdryf het nie. Nee, hulle was daar. Toe die oorlog teen Engeland plaasgevind het was hulle nogsteeds daar.
Toe Piet Retief met die Zulu koning gaan onderhandel het vir grond in Natal was sy hele trek geselskap vermoor. Dis waar onderhandeling hulle gelaat het. Daarna het hullegetrek na onbewoonbare land in gedeeltes van die Vrystaat en Transvaal.
Toe Siener moes voorspel was die enigste vestings ook nog weg geneem deur die Engelse. Totaal moedeloos. Duisende het gesneuwel in die oorlog. Dan ook is die vrouens en kinders vermoor en mishandel in konsentrasie kampe.
Leierloos vermoor en verneder
Siener sit in sak en as. Hy moet sy volk opbeur, maar hoe? Dan voorspel hy ook nog die vernietiging van die Nasionale party. In sy tyd na die oorlog was die politiek bekend as die Nattes en Sappe.
Na die vernieteging van die Nasionale party voorspel Siener sy volk is leierloos. Nou moet ons mooi verstaan dat in die benarde posisie voorspel Siener dat dit nog slegter sal gaan ‘n honderd jaar plus na die oorlog.
Die swartes sal die land oorneem. Hy sien stakings en vlamme. Sy volk vergaan in elende. Dan gebruik hy beeldspraak. Dis ook soos ‘n gelykenis. Hy kan dit nie reguit uit spel nie. Die mense sal dit nie verstaan en ook nie glo nie.
Hulle is reeds in sak en as. Hy wil hulle nie nog verder verneder en slegte nuus meedeel nie.
Die bitter van die oorlog is nog in sy gedagte maar dan sien hy die moeilikheid met die swartes. Hy sien wreede moorde deur barbare wat ou mense opkap en ouma’s in vrieskaste sit om dood gevries te word. Duisende sal so wreed vermoor word.
Professor Cobus Naude, vermoor in 2018
In 2017 was daar 357 plaasaanvalle en 74 wrede moorde as net deel van die statistiek waar die 2000 kerf in 2018 oorskry word. Die moorde in dorpe en stede is nie ingesluit nie.
Na die voorspellings gee Siener hoop as sy volk weer begin saamstaan met die rug teen die muur. Dan voorspel hy dat daar uitkoms is. Dat sy volk weer oor hulself sal regeer. Nie deur Engeland nie. Nie deur die Nasionale party nie. Nee, deur hulle self.
Self regering kom.
Ons moet nou mooi verstaan dat sy volk gaan weer vry wees. Vryer as ooit te vore. Sy volk sal weer vry wees in die grootste dele van Afrika. Hulle sal welkom wees in die hele Suidelike Afrika. Gesogte Boere nasie.
As ons kyk na die voorspellings van Siener wat reeds waar geword het, kan ons nie anders as om te glo dat ook hierdie voorspellings waar gaan word.
Is ons volk vandag leierloos? Het die National party vergaan? Het Engeland uit ons land gewyk? Word ons tans deur swartes regeer? Is ons volk moedeloos? Word ons volk bedreig, verneder en vermoor? Ons kan so aangaan met ‘n lang lys van wat reeds waar geword het..
Ons ken die geskiedenis in dag en datum maar nie die toekoms nie. So het Siener voorspel volgens gebeure. Al wat ons nou weet is die tyd is reg.
Die man in bruin klere vs Angus Baghan
Gaan hy die man in bruin klere wees. Nee beslis nie. Wat hy doen is om die volk voor te berei vir die man in bruin klere. As Angus ‘n saamtrek lei van so miljoen mense dan is die tema “its time”.
Lui dit vir jou ‘n klokkie. Jy sien Angus is nie ‘n egte Boer nie en ook nie in Afrikaans nie. Hy het nie as jong man die bruin klere gedra nie. Dit was ook bekend as “browns” wat siener se toekoms soldate sou dra. Vandag weet ons die bruin klere van ons soldate word nie meer geken as ons volk se soldate nie.
Met die soldate in bruin klere in die noorde van Suidwes het hulle in Angola geveg teen die kommuniste van die Sowjet Unie en Kubane. Die Ak47 draers. Die vraag was, wat soek hulle in Afrika.
Die man in bruin klere kom uit daardie geledere en sal soos Siener ‘n egte Boer wees.
Christen volk
Siener was self ‘n groot Christen. Boodskapper van God. Drie enige God. Net God kan voorspel. Ons ken Israel se geskiedenis van Yahwey as God van Abraham en Moses. Die beloofde land. Die uitverkore volk.
Uit die ou Testament en veral die Torah verstaan ons hoe God die aarde saamgestel het. Nog meer belangrik is dat die Messiah sou kom. Die Messiah sou nooit erken word in sy eie land nie. Ons sien dit tot vandag.
In die uithoeke van die wereld sal volke die Messiah dien. Uit die suide sal ‘n “bruin” volk ontstaan. ‘n Christen volk. Ons voorvaders uit veral Nederland het saam met die Hottentotte(Koi en San) gewoon en getrou. Die bruin nasie. Al is dit vandag so dat party meer wit is en ander meer bruin is dit gemeng.
Ons moet onthou dat die bruin nasie uit die Kaap en tydens die Gelofte nie net wit was soos Engelse, Franse, Duitsers of Nederlands nie. Basies glad nie met swartes gemeng nie. (Swart en wit staan meer bekend as Kleurlinge.)
Hierdie nuwe “bruin” nasie is Chistelik verbonde aan Christus as Sy uitverkore volk. So gebore en getoo as Christene volgens die Vader se wil. Groot gemaak, gebrei en voorberei om as volk en nasie Christene te wees. Deur die Drie enige God na die beloofde land. Die Hartland.
Leierloos na die Hartland
As jy die populasie in ag neem sal die Hartland wees in die sentrale deel van hierdie land. Gedeelte van Vrystaat en Transvaal. Klein maar ‘n land van melk en heuning.
God sal sy volk lei. God moet die erkenning kry. As jy kyk na ander nasies is daar groot leiers soos Moses wat die eer kry. Hier is ‘n volk sonder leier. Die onbekende man in bruin klere gaan lei maar hy is net die boodskapper van God.
Lui dit vir jou nou nog klokkies. Leierloos. Man in bruin klere. Bruin volk. Verdrukte volk. Geen toekoms maar tog uitverkore volk.
As die volk nie die uitweg sien nie dan kan God die eer kry dat Hy die volk sal lei. Toe Israel geen hoop gesien het in Egipte het God hulle gered. As ons volk verdruk word in Suidelike Afrika dan red God sy volk. Dan lei God hulle tot die beloofde land.
Die HARTLAND waar die volk weer oor hulself sal regeer, maar ook vry sal wees in Afrika.
Ek hoop en bid vir verlossing en glo ln GOD DIE VADER VAN ONS ALMAL. AMEN.
Glo in GOD die vader wat tot ons redding sal kom
Amen
Aan God al die eer en dank dat al lyk die toekoms vir blanke Afrikanes hoe donker glo ek dat Hy ons volk gaan red van totale ondergang deur swart regering asook Engeland se voordurende inmenging. Mag my kleinkinders wat tans gebukkend gaan onder rasse bevooroordeling die voorreg salhe
Amen
Ek glo vas ons God gaan ons lei na die beloofdeland “Die Hartland” daar sal dalk nog baie swaar tye wees vir ons volk maar ons staan vas in geloof in ons Drie enige God, Hy sal ons lei, met insig en wysheid! Shalom!!
Maak die spelling van Jahweh asseblief reg! Die Naam begin met `n Jod – J.
Dankie Lenard vir jou kommentaar. Die naam YAH of יה in hebreeus en YHWH kom egter ook so in hebreeus voor. So ook Yeshua wat vertaal word as Jesus. Hier is ander se mening oor die letter J.
In your KJV the name listed, is JAH. That is incorrect, there is no letter J, J equivalent, or J sound in the
Hebrew language. In fact the letter J is one of the newest letters in the English alphabet. It came into usage sometime after 1630; Jesus or Jehovah wasn’t in the original 1611 KJV (King James Version).
Lenard, daar is nie ‘n letter “j” in die Hebreeuse alfabet nie. Verder ken niemand die korrekte klinkers van Sy naam of hoe dit uitgespreek is nie- so ons moet maar die “naam” debat baie versigtig hanteer! Ek bly maar by die getranslitireerde medeklinkers: YHWH!