ss se stigting van waar, nou en waarheen.

 

SAAI Stigting of ss se stigting van waar, nou en waarheen.

Die ss word gebruik as simbool wat bloot beteken SAAI Stigting en waar ons staan vir die ekonomiese ontwikkeling in en vir Suidelike Afrika Afrikaanse Inisiatief.

Ons be-eiwer ons daarvoor om die ekonomiese toestande van Afrikaans sprekendes te bevorder en al woon baie van ons lede reeds oorsee is hulle nogsteeds deel van die ss se stigting of dan die Gelofte volk.

Sommiges kan ons egter as verraaiers beskou maar ons wil nie oordeel nie. Inteenstelling wil ons dat mense self moet besluit of hulle aan die ss se stigting en Gelofte volk wil behoort. Onthou net dat tydens die slag by Bloedrivier was daar ook ander bevolkings groepe maar wel Afrikaans sprekend.

ss se stigting

Daar is nog ‘n aspek wat aandag moet kry. Jy kan nie die Blankes in Afrika haat. Sleg praat van ons volk en dan nog wil voorgee dat jy ons steun nie. Laat ek ‘n voorbeeld noem. ‘n Bepaalde vakbond lid maak gereelde uitsprake dat daar te veel witmense in die Kaap is. Dat daar te veel witmense in sport is. Terselfdertyd gee hy voor dat hy nie rasisties is, nie maar as daar te veel swartes en bruines is dan sluk hy sy tong in.

Dan is daar liberaliste wat nog droom dat ons saam met hierdie rassisme ‘n voorpsoedige land kan skep. LET OP; dat dit juis hierdie liberaliste is wat die rassisme teen Blankes aanmoedig en blind is vir die sameswering teen Blankes.

SS se stigting en volk word oral uit gegooi.

laat ons bid

In dieselfde rassistiese trant is die Gelofte volk uit die Regering uit gegooi. Die liberaliste soos die Nationale party se mense is uit die regering gegooi maar dit is nie al nie. Uit die staat is hulle uitgedruk. Uit die plaaslike regering is hul uitgedruk. Op elke terrein word ons volk verwerp en uitgewerk.

Kennis word geminag en munisipalieite stort in duie.

Ons weet reeds dat die bestaande staat is besig om in duie te stort maar belangriker is dat ons dit voorspel het. Dat Siener van Rensburg dit voorspel het. Die ss se stigting het verder gegaan en voorspel dat die bestaande regering teen 2024 bangkrot gaan wees.

Ons moet dit in perspektief stel dat ons lede en lesers kan sien hoe hierdie voorspellings verloop en dat die ss se stigting dus baie van pas is in ons toestande.

ESKOM en ss se stigting met voorspellings.

Siener voorspel die donkerte weens stakings en hoe voertuie op paaie sal staan sonder brandstof.

Gaan kyk bietjie hoeveel kundiges wat blank is was uitgegooi uit ESKOM. Die teiken is 80% sodat die persentasie kan daal tot 10% of minder Blankes. Ons verwys nou spesifiek na die vlak van Ingenieurs en Bestuur. ESKOM was dus ook te wit en nou verval ESKOM tot gemors status. Nuwe kragstasies kan nie in tyd gebou word nie want die kundigheid is nie meer daar nie. Die krisis met krag het reeds die land miljarde gekos.

Nuwe sake en fabrieke kan nie gebou word want daar is nie voldoende krag nie. Bestaandes moet so duur betaal dat hulle nie meer met ander lande kan meeding nie.

Kom ons neem ‘n voorbeeld. Die ou YSKOR gebruik baie elektrisiteit vir die smelt van erts. Hulle moet ook van witmense onslae raak. Tans staan hulle op bangkrotskap want hulle kan bloot nie meeding met ander lande soos Australia nie. So is daar baie voorbeelde.

SS se stigting kyk na brandstof.

Het jy besef dat in Egipte was die diesel prys in 2015 een rand per liter. Laat ons nie argumenteer oor die akkuraatheid nie want dit wissel daagliks maar oor die geweldige verskil. Hoe wil jy dat die land kompeteer teen ander lande met sulke pryse?

Kom ons kyk dat ru-olie het gedaal van $130 tot $44. Dit is ongeveer 1/3 van die prys. Kan ek jou vra of jou petrol en diesel prys ook so gedaal het?

Hoe kompeteer jy teen lande waar energie 10 keer goedkoper is? Kan ons LUGDIENS meeding as die plek ook te wit is en brandstof moet betaal wat tot 10 keer duurder is? Wat van ons myn bedryf? Is jy verbaas dat Lonmin se aandele met 98% gedaal het. Dan is daar nog die duur Boere diesel met die rebat wat bloot daar is om jou bek stil te hou.

Besef jy dat in oopgroef myne jou energie die grootste uitgawe is saam met lone en salarisse waar die swart mag net nog en nog geld wil verdien. Nog en nog oor mag wil besit. Nog en nog witmense wil uitgooi bloot omdat hulle wit is?

Wat van BEE?

Kort die BEE beleid wat suiwer op rassisme gebaseer is, is so vinnig besig om hierdie land bangkrot te maak dat dit nie anders kan dat hierdie sosialistiese staat nie kan oorleef nie.
Invoere, uitvoere en die Rand

Die handels-te-kort met China is verbysterend. Ons fabrieke maak toe en kan nie kompeteer nie. Tog staak die mense vir nog geld. Die Rand het gedaal van ongeveer R6 tot R14.30 in die laaste 7 jaar. Ons het R15 voorspel en is reeds naby.

Hierdie handels-te-kort beteken in baie eenvoudige taal dat die invoere moet met dollars betaal word. Die dollers moet verdien word met uitvoere. As jou land egter so 20% meer invoer as uitvoer is daar bloot net nie geld om mee te betaal nie en jou geld stort in duie. Net soos Zimbabwe.

Die VSA wil in 2016 begin om hulle oorskot vleis produkte te stort in Afrika. Ons is nie uitgesluit en lei tot die vernietiging van ons eie vermoens om self ons kos te produseer. So honger mense gaan kwaad word en vals beskuldigings is aan die orde van die dag.

Gaan die regering weer die skuld op apartheid, kolonialisme en die wittes pak? Jy kan self die vraag beantwoord.

Toe die swartes in die berge rond gehardloop het en mekaar se beeste gesteel het was hulle bloot self te blameer daarvoor. Oorlog op oorlog was al wat hulle gedoen het. Inteenstelling het die “slegte” witmense uit Europa die land gebou tot die suksesvolste in Afrika.

Waar gaan dit vandag heen as die selfde witmense moet land uit om geld te verdien ter wille van oorlewing. Sowat R2 miljoen van ons mense verdien ons geld uit die buiteland en dan is daar waaragtig nog mense wat beweer dit gaan goed met ons teenoor andere.

ss se stigting nie regkom

Word ons voorspelling waar?

Dit is nie eers nodig om die vraag te antwoord nie. Dit gaan reeds so sleg dat ons mense hoop verloor. Daar is net een pad en dit is in die grond in.

Die droogte soos deur ons voorspel gaan nog die land ruk tot in sy diepste wese. Nou twyfel die mense nie meer en ek sal onderaan ‘n adres gee oor meer rakende die landbou.

Wat ek vandag eerder wil uitwys is dat daar nogsteeds ‘n toekoms vir ons in Afrika is. Dat ons die stryd moet aanvat en vorentoe beur. Vir ons Gelofte volk en toekoms. Ons kinders se toekoms en voortbetaan.

Ons is die Gelofte volk. Ons is God se volk. Ons het ‘n reg om voort te bestaan. Saam met die ss se stigting.

Die kern vraag is, moet ons nou soos die liberaliste glo ons het ‘n toekoms saam met die moordenaars van ons Boere? Saam met die gene wat ons mense op elke terrein verdryf uit die land uit? Of moet ons soos die regses glo daar is hoop in rasse haat, oorlog, bomme plant en wat nog?

Nee, die ss se stigting glo dat hierdie gulsige geweldenaars, moordenaars, kriminele, korrupsie en kaders tot hul eie vernietiging sal lei. Hulle gaan hulself vernietig.

Dit sal bloot begin by ekonomiese ineenstorting maar dan sal werkloosheid en honger mense in opstand kom teen hul eie mense. Dit het reeds begin.

ss se stigting

So al wat ons moet doen is wag. Dit is al.

Op die punt om self behoud is ons reeds gevestig wereld wyd en sal ons die Internatioanle gemeenskap beywer om ons te ondersteun. Ons mense sal oor die hele wereld ons saak bevorder, saam met Duitsland en ons God sal ons die volk weer vereenig, in sy glorie. ‘n Glorie waar ons ekonomies sal floreer. Nie in die woestyn soos Orania nie maar in ons eie ontwikkeling.

pikkewyn spring

Die ontwikkeling vanwaar ons weer sal ontwaak tot die mees geseende volk ter wereld. Die ss se stigting van ‘n Gelofte volk in vryheid en glorie.

Groetnis

Een antwoord op “ss se stigting van waar, nou en waarheen.”

  1. Ek stem saam met dit wat jul glo. Ek sien myself ook as deel van die Geloftevolk. My oupa was ‘n Engelsman wat teen die boere baklei het maar my pa was ‘n Boer en ek is ook ‘n Boer. Nie Afikaner nie want daar is te veel mense wat vandag Afrikaans praat en die taal aan hulself toeeien dat ek myself eerder identifiseer as Boer. Tog was daar ‘n Smith by Bloedrivier toe die Gelofte gedoen is. Deur ons ondertrouery met ander van die volksgenote glo ek daar is niemand wat kan se sy voorouers was nie by Bloedrivier so hy hoef nie homself aan die Gelofte te bind nie. Dit is in elk geval jou eie keuse of jy wil deel daaraan of nie.
    Al wat ek bietjie vreemd vind in jul aanbieding is dat as jul van ons regses praat word bomplantery en sulke nonsens genoem. Ek was nog altyd konservatief (regs) en het met vele organisasies te doen gehad, maar nerens was die plant van bomme of die doodmaak van onskuldiges ter sprake nie. Dit kan nie van die swart vryheidsvegters (terroriste) gese word nie. Ek glo vas dat as die volk terugkeer na die Lewende God, hul verootmoedig voor Hom, Hy hul genadig sal wees en hul weer as Sy volk sal aanneem en ‘n plek van hul eie waar hul Hom sal kan dien as God, Hoe Priester, Profeet en Koning.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui