Stigting en Siener se voorspellings

Stigting – Maak elke oog van jou toe en begin droom oor jou lewe. Maak dit oop. Sit jy nog net waar jy is? Die SAAI Stigting gaan dit nou verander!

stigting

Jy en die SAAI Stigting.

Word deel by die adres onderaan en verander saam met ons. Hier is ‘n paar van jou drome wat werklikheid gaan word:

    1. –  Afrikaanse opleiding in skole en universiteite as moeder taal en Engels as tweede taal.

2. – Eie hospitale wat weer die modernste en beste ter wereld is.

3. – Die veiligste land in die wereld.

4. – Die beste tuiste vir bejaardes met versorgings eenhede.

5. – Een van die hoogs tegnologiese lande in die wereld.

6. – Werk vir Blankes.

7. – Die enigste volle Christelike land in die wereld.

stigting

Maak nou weer die oog oop en sien dit gebeur. Ek, jy, die SAAI Stigting en Jesus Christus gaan dit doen. Die land gaan maar klein wees en beslis nie die grootste nie maar God het ons ongekende voorspoed belowe en Hy sal dit doen.

Ons is net die werktuig en beplan die werk.  In 2013 maak ons die basis planne bekend en begin dit uitvoer in 2014 tot 2024.

stigting spring

Waar kom die ontwikkeling streek vandaan?

Toe die stigting Siener van Rensburg se voorspellings bestudeer het was dit duidelik dat Siener die wonderlikste goed kon voorspel het. Mense was verstom oor hoe wys en akkuraat hy voorspel het. Dit het die stigting genoodsaak om dieper in Siener se brein te krap en te kyk wat aangaan.

Sy voorspellings was verbysterend en hy het vir sy volk ongekende voorspoed voorspel. Jy kan vir meer gaan lees onder die skakels onder een van die ander bladsye hierbo. Jy kan ook op die soek enjin regs bo klik en meer soek oor Siener se wonderlike voorspellings en wat die stigting al ge-analiseer het.

Die ontwikkeling streek is dus uit sy voorspellings bepaal en beteken bloot dat ons in samewerking of in ooreenstemming met sy voorspellings beplan. Hierdie beplanning is kretiek want net soos jy wil ons en al ons lede ons geld en toekoms nie verspil deur stupid foute te maak nie.

In baie eenvoudige taal gaan die stigting dus saam met ander ontwikkel in die ontwikkeling streek waar ons toekoms deur God gewaarborg word. Dit is absoluut wonderlik en daarom werk ons so hard om die regte planne te ontwikkel.

Tans sluit tussen 7 en 12 mense per dag aan by die SAAI Stigting.

Daar is beslis te veel vir een blad en een artikel, so gaan lees meer oor die SAAI Stigting deur dit te google. Sluit hier gratis aan; https://affiliatebank.net/jem Kyk dan vir die SAAI Stigting se gratis lede en “koop” die gratis lidmaatskap. Slegs mense wat hulle vereenselwig met die Gelofte volk mag lid word. Geen verpligting op gratis lede, slegs inligting word gedeel.

Liefde en vrede vir julle!

 

2 Antwoorde op “Stigting en Siener se voorspellings”

  1. Om te oorleef het enige mens meer inligting en bronne nodig. Vir n volk om sinvol vorentoe te gaan het ons n leier nodig,, iemand soos n tweede HFVerwoerd

  2. Dankie vir jou kommentaar. Maarten, stem 100% saam met jou. “Witmense” se strukture is doelbewus afgebreek sodat ons geen verteenwoordigers meer het wat ons mense kan verteenwoordig nie. Dit is juis hierdie strukture wat ons besig is om te herbou.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui